Reënwolf
Hoe werk dit?
Navrae - info@reenwolf.com
Wat kan jy verwag met die videos?
Dis drie video’s – wat altesaam omtrent ’n uur is
VIDEO 1 DIE WOORDE
(Omtrent 20 minute)
Deel 1:
Write one true word
Hoe begin ons met ’n song?
Ek kyk na hoe ons die waarheid kan omskep in inspirasie.
Soms is dit lekker om jou geloof, jou kwaad, jou hoop saam te sit – en te kyk wat gebeur.
Deel 1.2:
Everybody Hurts
Hoe skryf jy sodat mense daarmee kan assosieer?
Ons dink aan kleiner konsepte – en hoe dit groter goed vanself saamvat.
Appreciating the small things.
Oor die skryf van ons song ‘Storm,’
Deel 1.3:
Protesteer
Opsoek na kuns en woorde wat protesteer – hoe goeie lovesongs ook eintlik teen iets protesteer.
’n Storie agter Lenie Blou
Hoe om teen jouself te protesteer.
Ons praat oor empatie.
Ons praat oor dankbaarheid.
Deel 1.4:
Dit gaan ander laat beter voel
Hoe om te skryf oor dit wat seermaak.
Die bou van klein monumente.
Deel 1.5:
Wat is oorspronklikheid even?
’n Opsomming. Praat net die waarheid.
PART 2 DIE BAND
(Omtrent 10 minute)
Deel 1:
die band en die opname
The band is bigger than the music.
Deel 2.2:
Trust is given, not earned
Trust mense met jou song in die studio – en live.
Deel 2.3:
Die regte studio
Van budget tot droom!
Goeie bestanddele.
Deel 2.4:
Fight, sing, braai
Staan jou man, maar doen jou deel.
Deel 2.5:
Soek en jy sal vind
Vind die regte sounds.
Deel 3:
(omtrent 25 minute).
OKAY, Kom ons skryf ’n song.
Vir die eerste keer ooit, wys ek op kamera hoe ek ’n song skryf van scratch af.
Ek probeer self die reëls van die eerste twee gesprekke gebruik , en skryf daarmee ’n nuwe song.