Na die groot sukses van die eerste digbundel vertoning ‘Warmer voor die Tuimeldroër’ stel

Danie du Toit sy tweede digbundel bekend. Dis ’n storm van vuurvliegies, klanke en hardop-

gedagtes oor die liedjies wat hy al vir amper ’n dekade sing. In hierdie vertoning betower Danie met woorde, songs, stories en ’n vers of vier.

REENWOLF SHOWS 

20 Feb. -Bordienghuis, Wellington

Kaartjies: Jeannine - 0611565386

24  Feb. – Drostdy Teater, Stellenbosch

Kaartjies: https://tickets.computicket.com/event/danie_reenwolf_live_digbundel_vertoning/7180459/7180463/83913

1 Mar. – Afriforum Teater, Pretoria

Kaartjies: https://afriforumteater.co.za/gebeure/danie-reenwolf/

27 Mar – Franschoek Cellar

Kaartjies: James: +27 82 807 9544

30-31 Mar.  – Die Boer, Durbanvile

Kaartjies: https://dieboer.com/program