Sê vir my wat jy wil hoor!

'n Song, persoonlike boodskap - of beide. 

Druk op die geel knoppie onder hierdie teks. 

WhatsApp die purchase confirmation (dit word aan jou ge-SMS), jou request, asook 'n persoonlike boodskap wat ek by kan sit - dan stuur ek vir jou 'n song (jou keuse) terug binne 24uur. 

Die nommer wat jy kan gebruik is 078 436 4764.

Whoop!