Skryf met Danie (sonder die one-on-one sessies)

About

Vir die eerste keer ooit, wys ek op kamera hoe ek ’n song skryf van scratch af. Belangrik - hierdie sluit nie one-on-one sessies in nie! Ons daardie program volgende jaar kan hervat, maar is op die oomblik te vol geboek daarmee! Navrae - info@renwolf.com  Wat kan jy verwag met die videos? Dis drie video’s – wat altesaam omtrent ’n uur is VIDEO 1: DIE WOORDE Deel 1: Write one true word Hoe begin ons met ’n song? Ek kyk na hoe ons die waarheid kan omskep in inspirasie. Soms is dit lekker om jou geloof, jou kwaad, jou hoop saam te sit en te kyk wat gebeur. Deel 1.2: Everybody Hurts. Hoe skryf jy sodat mense daarmee kan assosieer?Ons dink aan kleiner konsepte – en hoe dit groter goed vanself saamvat. Oor die skryf van ons song ‘Storm,’ Deel 1.3: Protesteer Opsoek na kuns en woorde wat protesteer – hoe goeie lovesongs ook eintlik teen iets protesteer. Die Storie agter Lenie Blou. Hoe om teen jouself te protesteer. Deel 1.4:  Dit gaan ander laat beter voel Hoe om te skryf oor dit wat seermaak. Die bou van klein monumente Deel 1.5: Wat is oorspronklikheid even? ’n Opsomming. Praat net die waarheid. VIDEO TWEE Deel 2.1 Die band en die opname. The band is bigger than the music. Deel 2.2: Trust is given, not earned. Trust mense met jou song in die studio – en live. 
Deel 2.3: Die regte studio 
Van budget tot droom!
 Deel 2.4: Fight, sing, braai. Staan jou man, maar doen jou doen jou deel. Deel 2.5: Soek en jy sal vind VIDEO DRIE Kom ons skryf ’n song!

Price

R200.00

Already a participant? Log in

Share